Afrikaanse Gemeente Wenen  
 
Wie, wat, waar en wanneer?
Eredienste
Elke tweede Sondag van die maand om 13.00
Hetzendorfer Straße 98, 1120 Wenen
Nagmaal sal in dieselfde maande gehou word as wat ons Afrikaanse Kerke dit in Suid Afrika doen

Weense Kletshoek
Die eredienste word voorafgegaan deur ´n gesellige saamkuier en ´n ete in die Bierstöckl,´n restaurant op die gronde van Schloss Hetzendorf skuins oorkant die kerklokaal. Parkeerplek beskikbaar. In die somer is daar speelplek vir die kinders.
Elke gesin is vir eie etekostes verantwoordelik.

Eredienste vir 2011

09 Januarie

 
13 Februarie  Nagmaal  
13 Maart
   
10 April
   
08 Mei  Nagmaal  
12 Junie    
10 Julie
geen erediens
 
14 Augustus geen erediens  
11 September
   
09 Oktober    
13 November  Nagmaal  
11 Desember