Projekte
Lewe mens in ´n eerstewêreldland, word die armoede in ander dele van die wêreld vir jou des te opvallender. Dit is dus ook die strewe van hierdie gemeente om waar moontlik ons oor die lot van minderbevoorregtes te bekommer.- Wêreldgebedsdag vir Vroue 2006
- Die gemeente het €500,00 oor die Evangelische Diakonat aan die Tsunami-rampfonds geskenk. In die lig van die omvang van die ramp, het die gemeente besluit dat dit van pas sal wees om ons diakonale bydrae hierdie jaar internasionaal te maak.
- Ons hulpprojek in Roemenië: Projekt Tausendfüssler
- Ons eerste hulpprojek in Suid-Afrika: Lethabong Day Care Centre in Kekana Gardens, Hammanskraal